Gareth Morgan
Gareth Morgan (gebore 22 Maart 1977) is 'n Suid-Afrikaanse politikus en voormalige lid van die parlement vir die Demokratiese Alliansie. Hy is 'n voormalige Rhodes-beurshouer by die Universiteit Oxford en was voorheen werksaam as skaduminister van water en omgewingsake.[1] Hy was Suid-Afrika se eerste koolstofneutrale lid van die parlement.[2] Hy bedank in Januarie 2013 om 'n loopbaan in konsultasie te volg[3] voordat hy in Junie 2015 by die Stad Kaapstad as hoofbeampte van handel en belegging aansluit.
Verwysings
wysig- ↑ "Gareth Morgan MP". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 September 2009.
- ↑ "Meet Gareth Morgan".[dooie skakel]
- ↑ "DA's Morgan takes a break from politics". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016.
Politieke poste | ||
---|---|---|
Voorafgegaan deur Rafeek Shah |
Skaduminister van water en omgewingsake 2007-2013 |
Opgevolg deur Marti Wenger |
Voorafgegaan deur Dianne Kohler Barnard |
Skaduminister van gesondheid 2006-2007 |
Opgevolg deur Mike Waters |
Voorafgegaan deur Mike Ellis |
Skaduminister van omgewingsake en toerisme 2004-2006 |
Opgevolg deur Rafeek Shah |