Garuda Indonesia
Garuda Indonesia is die vlagdraer van Indonesië, met sy hoofkwartier op Soekarno-Hatta Internasionale Lughawe. Dit is 'n opvolger van KLM Interinsulair Bedrijf en 'n lid van SkyTeam. Dit is die tweede grootste lugredery van Indonesië na Lion Air, wat geskeduleerde vlugte bedryf na 'n aantal bestemmings regoor Asië, Europa en Australië vanaf sy spilpunte, fokusstede, asook ander stede vir Hadj. Dit is die enigste Indonesiese lugredery wat na die Europese lugruim vlieg.
Vloot
wysigTeen Desember 2022, het Garuda Indonesia die volgende vliegtuie bedryf:[1][2][3]
Vliegtuie | In diens | Bestellings | Passasiers | Notas | |||
---|---|---|---|---|---|---|---|
F | B | E | Totaal | ||||
Airbus A330-200 | 5 | — | — | 36 | 186 | 222 | Alle vliegtuie van hierdie tipe word tans gestoor. |
18 | 242 | 260 | |||||
Airbus A330-300 | 15 | — | — | 36 | 215 | 251 | |
24 | 263 | 287 | |||||
— | 360 | 360 | |||||
Airbus A330-800 | — | 4 [4] | TBA | ||||
Airbus A330-900 | 5 | 25 [5] | — | 24 | 277 | 301 | 2 vliegtuie oorgeplaas vanaf Citilink. |
42 | 323 | 365 | |||||
Boeing 737-800 | 38 | 2 | — | 12 | 150 | 162 | |
162 | 174 | ||||||
Boeing 777-300ER | 8 | 4 | 8 | 38 | 268 | 314 | Sommige vliegtuie moet aan diens onttrek word en aan hul verhuurders terugbesorg word.[6] |
— | 26 | 367 | 393 | ||||
Cargo Garuda Indonesia vloot | |||||||
Airbus A330-200P2F | — | 1 | Vrag | Om van passasiersvliegtuie omgeskakel te word. [7] | |||
Airbus A330-300F | 2 | 8 | Vrag | Omgeskakel van passasiersvliegtuie. | |||
Boeing 737-800BCF | — | 2 | Vrag | Gehuur van GECAS . [8] | |||
Totaal | 73 | 46 |
Kompetisie
wysigOor die algemeen word Indonesiese binnelandse lugreisondernemings oorweldigend deur twee groepe ooheers; Lion Air-groep en Garuda Indonesia-groep. In 2021 was die Lion Air-groep verantwoordelik vir 59,4% van die markaandeel, terwyl die Garuda Indonesia-groep 'n markaandeel van 33,1% gehad het. [9]
Vir internasionale roetes het Garuda Indonesia vier lugrederye geïdentifiseer wat die maatstaf geword het om hul diens te verbeter en om mee te ding om die wêreld se beste lugredery te wees. Die ernstige mededingers vir Garuda Indonesia se internasionale roetes is Singapore Airlines, Qatar Airways, Emirates en Cathay Pacific.[10]
Verwysings
wysig- ↑ "Fleet Revitalization". Garuda Indonesia. Besoek op 6 Junie 2018.
- ↑ "Seat Map". Garuda Indonesia.
- ↑ "Garuda Indonesia Fleet Details and History – Planespotters.net Just Aviation". Planespotters.net. Besoek op 4 Desember 2019.
- ↑ "Airbus: No Orders, Deliveries Down". Seeking Alpha. 9 Februarie 2021. Besoek op 9 Februarie 2021.
- ↑ "Garuda Indonesia to receive 14 A330neo". Airbus. Besoek op 29 Desember 2019.
- ↑ "Garuda planning to cancel Airbus orders, halve its Boeing 777 fleet". Executive Traveller (in Engels). 4 Junie 2021. Besoek op 7 Oktober 2021.
- ↑ "Garuda Indonesia Akan Operasikan 4 Pesawat Khusus Cargo" (in Indonesies). 24 Mei 2019.
- ↑ "Garuda Indonesia to lease two B737-800 freighters from GECAS". Ch–Aviation. 18 Oktober 2019.
- ↑ "Lion Group Controls 60% of Domestic Aviation Market". Jakarta Globe. 26 November 2022. Besoek op 13 Januarie 2023.
- ↑ "Empat Maskapai Ini Dianggap Sebagai Pesaing Utama Garuda Indonesia". indo-aviation.com (in Indonesies). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 April 2016. Besoek op 18 April 2016.