Gauteng Departement van Landbou en Landelike Ontwikkeling
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Gauteng Departement van Landbou en Landelike Ontwikkeling
Land | Suid-Afrika |
---|---|
Geleë in administratiewe eenheid | Johannesburg |
Ligging van hoofkantoor | Eloffstraat |
Amptelike webwerf | http://www.gdard.gpg.gov.za/ |
Die Gauteng Departement van Landbou en Landelike Ontwikkeling (GDLLO) is 'n departement van die Gautengse provinsiale regering in Suid-Afrika. Dit is verantwoordelik vir landbou-sake, beskerming van die omgewing en natuurbewaring in Gauteng. Dit was voorheen bekend as die Gauteng Departement van Landbou, Bewaring en Omgewing (GDLBO).
Parke bestuur deur die departement
wysig- Abe Bailey-Natuurreservaat
- Alice Glockner Natuurreservaat
- Marievale-voëlreservaat
- Roodeplaat-natuurreservaat
- Suikerbosrand-natuurreservaat