Hallo!

Ek is 'n man van Argentinië wat Afrikaans leer en ek is 32 jaar oud. Ek het 'n liefde vir tale, en ek vind Afrikaans mooi om te leer. Asseblief, wees geduldig met my! :-)

Veele liefde vir julle.