Haar Laggie
Deur H.A. van der Merwe
'n Kleine handjie
'n onskuldige hart
sy sit langs my
sy vat my hand
haar laggie
sy kiellie my nou
'n trek aan die oor
'n vinger in my neus
die kosbare tyd
dis nodig die speel
haar laggie
nou kielie ek haar
op die klavier
sy wil he ek moet haar leer
sy druk my styf vas
die vraag wanneer kom jy weer?
haar laggie
maar sy is baie vaak
mamma wil net keer
want sy dink ek kry seer
maar ek vra dit weer
asb sy maak nie seer
haar laggie
mamma praat weer
ek is 'n man, ek is sterk
kinders hou my jonk
die lewe is te kort
so is die nag ook
haar laggie
sy kyllie my weer
dan lees ons storie
dit is van mr silly
huise lyk snaaks
bome is rooi
haar laggie
sy soen my op my wang
sy het my hart gesteel
'n gelukkige oomblik
dit voel soos n droom
en toe mr silly, groen is die boom
haar laggie
sy kiellie weer my nek
sy sit op my rug
mamma is kwaai
steek weg die seer
babysitting nie meer
haar laggie
steeds haar prentjie teen my muur