Heinvd
H.A. van der Merwe | |
---|---|
Gebore | Hendrik Arnoldus van der Merwe 19 Desember 1980 |
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
Beroep | Informasie Tegnologie Spesialis |
Ouer(s) | Hennie en Martie van der Merwe |
Lewensgeskiedenis
Sy Jonger Dae
Hendrik Arnoldus (Hein) van der Merwe gebore 1980 te Krugersdorp. Hy het in 1987 te Laerskool Ram in Randfontein begin skoolgaan en later daardie jaar het sy ouers verhuis Melmoth toe waar hy tot en met Standerd 4 by Laerskool Melmoth skool gegaan het. Na 'n bevordering het hulle verhuis Groblersdal toe, waar hy in Julian Muller Standerd 5 begin het.
Hulle het in daardie jaar Bronkhorstspruit toe verhuis waar hy sy laerskool loopbaan klaargemaak het by Laerskool Du Preez van Wyk en daarna Hoërskool Erasmus te Bronkhorstspruit Bygewoon het.
Hoërskool Loopbaan
Hein het in 1994 sy Standerd 6 jaar begin in Hoërskool Erasmus.
Hy het goed presteer in meeste van sy vakke alhoewel leervakke nie 'n sterkpunt was nie. Hy het deelgeneem in die skool koor en het debat-aande en revue's baie geniet.
In 1998 het hy met volle universiteits-vrystelling gematrikuleer.
Verdere Studies
- Sertifikaat - "Working with Students with Special Educational Needs" - April 2013
- Diploma - "Sielkunde" - Tans besig mee
Professionele Loopbaan
Mpumalanga Provincial Government
- IT Support Technician : 1998-1999
Crux Information Technologies
- Web Developer : 1999 - 2001
- IT Manager : 2001
.com
- IT Support Technician : 2002
African Slate
- IT Consultant : 2003
Oval International College
- Head IT Lecturer : 2004
Port Shepstone Senior Primary School
- IT Manager / Teacher's Assistant : 2005 - 2006
XclaimIT Computers
- Director 2004 - 2008
VH Designs
- Director 2004 - Current
ITSC Computers
- Director 2006 - Current
Giant Media Assets
- Senior Programmer Part time 2008 - 2013
- Senior Programmer Full time - Current
Literatuur
Gedigte
1995
2001
2013
- 'n Gedagte
- Kennis van die man
- Golwe
- Haar Laggie
- Oud die man
- Wie dan?
- Onbeskryflik jy
- Veilig
- My vereistes
- Liefde vergelyk
- My kind se dag
- Mis jou
- Wat was
- Aan die kant van die Engele