My kind se dag
Deur H.A. van der Merwe
'n Geboorte word gevuur vandag
van 'n kindjie, nog jonk en hartjie sag
ag mamma, se tog vir haar asseblief
hierdie pappa mis haar en het haar lief
'n mooi dag, jy is nou tien
my wens is dat ek jou kon sien
maar ek is in die kaap
weet ek bid vir jou elke aand voor ek slaap
ek bid dat ons weer kan speel en dans
ag mamma, vergewe my en gee my weer 'n kans
net om haar stem te hoor
mis jou my kind, lief jou oor en oor
laat vandag 'n pragtige daggie vir jou wees
en weet ek is daar by jou in die gees
dankie mamma en pappa wat julle vir haar doen en gee
dankie dat julle haar liefhet, eendag sien ons mekaar weer