Gebruiker:Heinvd/Onbeskryflik jy
Onbeskryflik jy
Deur H.A. van der Merwe
Oral waar ek kyk sien ek jou glimlag Jou oe, glinsterend, warm Jy laat my altyd wonder, Hoe kan ons verkeerd wees? Dae soos die behoort niemand alleen te wees nie Geen hart behoort weg te kruip nie Jou aanraaking is besig om my hart te deurdring Geen woorde om te beskryf nie eens ‘n lied wat ek kan sing Jy kleur die geheime van my siel in Soos ek alles met jou deel Jy is die een wat ek my hart mee vertrou Ek sal jou nooit seermaak nie, ek is lief vir jou