Gebruiker:Heinvd/Oud die man
Oud die man
Deur H.A. van der Merwe
oud die man in sy kis goeie lewe lank deur baie gemis hande nie verkeerd hande vol plooie harde tye deur nou net 'n dooie goed vir vrou pa vir kinders gemis deur baie toekoms nou vlinters hartseer broer ek wou ek wou lewe is kort beste tyd is nou sy werk is klaar nou gaan hy rus geen terugkeer meer tot stof in die kis