Gebruiker:Heinvd/Wat was
Wat was
Deur H.A. van der Merwe
Tyd, tyd loop uit En gister is al wat oor is Gister se herinneringe Ek, ek sal altyd onthou En gelukkig wees oor die tyd Tyd wat ons saam was Nou weer alleen Maar nimmer sal ek vergeet Daardie oomblike wat ons gedeel het Onthou die tye, Ek was daar vir jou Jy was daar vir my Onthou die tye, ons tyd Ons was wild en vry Vergeet my nie