Hi daar

wysig

Hi, ek is 'n nagraadse biochemie student. Help wanneer ek tyd het om enige biologiese onderwerp duideliker, beter te stel of net nuwe saadjies te begin as ek iets weet van die onderwerp.