OutoModerator
Wat is OutoModerator?
OutoModerator is 'n outomatiese stelsel wat 'n masjienleermodel gebruik om potensiële swak wysigings te identifiseer en terug te rol om te verseker dat Wikipedia betroubaar en vertroulik bly. Omdat die model nie perfek is nie, rol dit soms goeie wysigings terug; hierdie terugstellings kan direk ongedaan gemaak word of as vals positiewe gerapporteer word. OutoModerator se se gedrag word gestel deur die administrateurs van hierdie Wikimedia-projek.
Stel op
Administrateurs kan OutoModerator enige tyd instel, insluitend om dit aan of af te skakel.
Leer meer oor die OutoModerator-projek en die spanne daaragter.
Help ons om OutoModerator te verbeter
Die "Moderator Tools"-span wil jou gedagtes hoor! Reik uit na ons deur ons besprekingsbladsy.
As OutoModerator 'n wysiging teruggerol het wat jy dink nie moes teruggerol word nie, rapporteer asseblief 'n vals positief.