Sekelmaan
Aangesluit op 16 Julie 2014
Sekelmaan is aweregse naam wat op impuls gekies was. Sekelmaan is van 2014 af besig met Wikipedia-bladsye; daar was voorheen 'n ander gebruikers naam (lunadia) of so iets, maar aangesien ek die 'password' vergeet het, moes ek 'n nuwe profiel skep.
af | Hierdie gebruiker se moedertaal is Afrikaans. |
---|