af-3 | Hierdie gebruiker het 'n uitstekende begrip van Afrikaans. |
fr-1 | Cette personne peut contribuer avec un niveau élémentaire de français. |
Sjabloon:Gebruiker wiskundigeSjabloon:Gebruiker liberaalSjabloon:Gebruiker atheis
Welkom by my tuisblad. My regte naam is Wayne Dam. Ek is 'n Suid-Afrikaanse aktuaris. Gewoonlik redigeer ek artikels in die Engelse Wikipedia en elke nou en dan in Novial ook. My bydrae is gewoonlik in Suid-Afrikaanse aardrykskunde en verkiesings.
My Afrikaans (veral skriftelik) is a bietjie geroes, so maak gerus enige foute reg.
Omdat "Wayne" 'n redelike alledaagse Engelse naam is, is my engelse gebruikersnaam "Uxejn". "Uxejn" of "Ŭejn" klink in Esperanto net soos "Wayne" in Engels. Ek het dié naam ook vir 'n kort rukkie hier gebruik.