Gebruiker:Wawiel/Projek Letterkunde
Projek Letterkunde
wysigTaaklys
wysigEinddoel: Skep 'n Letterkundeportaal met genoeg basiese artikels beskikbaar om dit bruikbaar en volledig te laat voel vir enigeen wat daarop afkom en wil gebruik. Vernaamste artikels wat kort moet eers saadjies van gemaak word en kan dan geïdentifiseer word in volgorde van belangrikheid of impak om volledig uitgebrei te word. die idee is dus om nie met massas rooi skakels op te eindig nie maar eerder die gebruikerskant stuk vir stuk aan te vul sodat daar deurgaans 'n gevoel van volledigheid is.
Probeer dat ten minste 8 uit tien skakels reeds bestaande artikels het.
Sjabloon:{{Letterkunde}}
wysigLetterkunde |
---|
Vernaamste vorms |
Kortverhaal · Novelle |
Genres |
Drama · Epiek · Hygliteratuur Komedie · Liriek · Mito-poësis Nonsens · Ridderroman · Satire Tragedie · Tragikomedie |
Media |
Boek |
Tegnieke |
Prosa · Poësie |
Geskiedenis en Lyste |
Letterkunde / Poësie toekennings |
Bespreking |
Sosiologie · Tydskrifte |
Skep 'n sjabloon om maklik tussen die vernaamste Letterkundige onderwerpe te kan rondspring asook om 'n mate van samehang te bewerkstellig
- Skep sjabloon vanaf die Engelse weergawe. (gedoen)
- Gaan skakels na om seker te maak regte titels word na verwys om potensiële duplisering te voorkom by die wat nie bestaan nie (gedoen)
- Maak seker oor titels vir die skakels wat nie bestaan nie sodat die artikel met die regte titel geskep kan word, volgens die regte vakterme en name (gedoen maar kan nog verander)
- Skep saadjies vir Artikels wat nog nie bestaan nie. (besig)
- Plaas sjabloon by al die artikels waarheen jy kan glip deur die sjabloon
- Voeg die skakel na die portaal teen die einde by as die portaal reeds in werking is.