Ek praat Nederlands, Engels, Afrikaans, Duits, Fries, Frans en ’n bietjie Mandaryns.
As jy my wil kontak, skryf ’n privaatberig of skryf op my Nederlandse besprekingsblad ("overlegpagina".) My Afrikaans is nog nie perfek nie, maar ek hoop julle sal my foute korrigeer.