Inligtingsikoon Hallo, 'n wysiging wat u onlangs aangebring het, lyk soos 'n toetswysiging en is dus verwyder. Indien u meer ervaring wil kry met die wysig van Wikipedia, gebruik dan die sandput. Indien u voel dat hier 'n misverstand is, of indien u enige vrae het, kan u my gerus op my my besprekingsblad kontak. Dankie! Adriaan Joubert (kontak) 18:54, 30 Junie 2017 (UTC)Beantwoord