Barbaar
Welkom, Barbaar!
Waar het jy geleer om Afrikaans te skryf? Ek het nog altyd gehoor dat Afrikaans baie naby is aan die dialekte van Vlaandere, maar kon dit nog nooit êrens bevestig kry nie. Baie goed om jou hier te verwelkom! --Alias 13:19, 14 Oktober 2005 (UTC)
Welkom Barbaar! Onthou net om te plunder voor jy brand. --RM 13:47, 14 Oktober 2005 (UTC)
Welkom ook van my Gebruiker:Jcwf
Antwoord op boodskap
wysigHaai Barbaar,
Jou boodskap was welkom en geensins onvanpas nie. (Ons sal gewoonlik eerder boodskappe onder byvoeg as bo, maar dis 'n klein punt.) Deur op die plus-teken bo-aan 'n besprekingsbladsy te klik, kan mens outomaties 'n afdeling onder laat byvoeg met 'n opskrif. Só is dit prima! Antwoorde op boodskappe kan mens sommer gewoonlik by die oorspronklike boodskappe boodskap skryf, maar 'n antwoord kan ook op die oorspronklike skrywer se blad weer geplaas word (soos ek hierdie keer doen). As jy e-pos wil stuur, gaan na my gebruikerbladsy en klik op "Stuur e-pos na hierdie gebruiker". Kom ons kyk hoe ver my paranoia strek :-) --Alias 20:45, 24 Oktober 2005 (UTC)
hoendersvleis
wysigDag Barbaar, Ik had het woord hoendersvleis uit je commentaar op Alias' bladzijde overgenomen en op wiktionary neergezet. Nu word ik daar gekorrigeerd dat het 'hoendervleis' is zonder s. Ik dacht dat je Afrikaanstalig was maar je bent blijkbaar Vlaming en dit is een neerlandisme? Mijn fout hoor. Maar ik moet het even weten Gebruiker:Jcwf
Your account will be renamed
wysigHello,
The developer team at Wikimedia is making some changes to how accounts work, as part of our on-going efforts to provide new and better tools for our users like cross-wiki notifications. These changes will mean you have the same account name everywhere. This will let us give you new features that will help you edit and discuss better, and allow more flexible user permissions for tools. One of the side-effects of this is that user accounts will now have to be unique across all 900 Wikimedia wikis. See the announcement for more information.
Unfortunately, your account clashes with another account also called Barbaar. To make sure that both of you can use all Wikimedia projects in future, we have reserved the name Barbaar~afwiki that only you will have. If you like it, you don't have to do anything. If you do not like it, you can pick out a different name.
Your account will still work as before, and you will be credited for all your edits made so far, but you will have to use the new account name when you log in.
Sorry for the inconvenience.
Yours,
Keegan Peterzell
Community Liaison, Wikimedia Foundation
17:15, 17 Maart 2015 (UTC)