Welkom hier Marinus - hoop jy geniet jou bydraes hier en elders op wikipedia. --RM 13:41, 8 Februarie 2006 (UTC)

KatowiceWysig

Hello - i'm wiki-redactor from Poland. We have action for promotin our city. Could You create article in You language on local wiki-site. There is source in English: http://en.wikipedia.org/wiki/Katowice . I'll be very thankfull if You write only a few words about Katowice city.

Best Regards en:w:Stimoroll

TaalWysig

Hallo Marinus. Moenie te veel kommer oor die taal nie. Ek het gevind dat ek vinnig verbeter vandat ek hier bydra en bietjie meer na dinge begin oplet. Ek gebruik Firefox in Afrikaans met 'n Afrikaanse speltoetser - dit help al reeds om 'n paar spelfoute te vermy (nie almal nie :-). Ek is bly iemand werk aan die filosofieartikels - knap gedaan! Groete, Alias (kontak) 06:27, 17 April 2008 (UTC)