Geelbleshoutkapper
Die Geelbleshoutkapper (Stactolaema whytii) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël en nomade in miombo-boomveld en rivierbos, gewoonlik naby vyebome. Die voël is 16 cm groot en weeg 40 - 55 gram. In Engels staan die voël bekend as Whyte's Barbet.
Geelbleshoutkapper | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. whytii
|
Binomiale naam | |
Stactolaema whytii (Shelley, 1893)
| |
Sinonieme | |
|
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Stactolaema whytii. |
Bron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Stactolaema whytii". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)