Geelglasogie
Die Geelglasogie (Zosterops senegalensis) is 'n algemene standvoël in boomveld, bossieveld, woud en tuine. Die voël is 11 cm groot en weeg 10 gram. In Engels staan die voël bekend as die African Yellow White-eye.
Geelglasogie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Animalia |
Filum: | Chordata |
Klas: | Aves |
Orde: | Passeriformes |
Familie: | Zosteropidae |
Genus: | Zosterops |
Spesie: | Z. senegalensis
|
Binomiale naam | |
Zosterops senegalensis Bonaparte, 1850
|
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Zosterops senegalensis". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)