Geelpensbossanger
Die Geelpensbossanger (Eremomela icteropygialis) is 'n algemene standvoël in halfdorre savanne, breëblaarboomveld en ruigtes. Hulle kom gewoonlik een-een of in pare voor. Die voël is 10 cm groot en weeg 6 - 9 gram. In Engels staan die voël bekend as die Yellow-bellied eremomela.
Geelpensbossanger | |
---|---|
In Mapungubwe Nasionale Park | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | E. icteropygialis
|
Binomiale naam | |
Eremomela icteropygialis (Lafresnaye, 1839)
|
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Eremomela icteropygialis". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)