Geelstreepkoppie
voëlspesie
Die Geelstreepkoppie (Emberiza cabanisi) is 'n skaars tot gelokaliseerde algemene standvoël in miombo-boomveld. Die voël is 16 cm groot en weeg 15 - 25 gram. In Engels staan die voël as die Cabanis's Bunting bekend.
Geelstreepkoppie | |
---|---|
E. c. cognominata by Menongue, Angola | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | E. cabanisi
|
Binomiale naam | |
Emberiza cabanisi Reichenow, 1875
|
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Emberiza cabanisi". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)