Geesterivier
Die Geeste is 'n rivier in Nedersakse, Duitsland, die laaste sytak wat by Bremerhaven uitmond in die Weser.
Geeste | |
---|---|
Die Geeste naby sy bron in Heinschenwalde | |
Die opvanggebied van die Weser | |
Oorsprong | Hipstedt |
Monding | Weser by Bremerhaven |
Stroomgebied | Nedersakse |
Vlak voor die monding is daar 'n stormvloedkering onder die Kennedybrücke, wat sedert 1961 in gebruik is. In sy laatste been vloei die rivier sterk. Die monding is by 53°32′13″N 8°34′50″O / 53.537°N 8.58069°O.
-
Monding by Bremerhaven
-
Die Geeste vorm die westelike deel van die skeepsvaartroete Elbe na/van Weser
-
Geeste-sluis te Bremerhaven
-
Geeste-meander in Bremerhaven
Eksterne skakel
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Geeste. |