Geldermalsen

Nederlandse munisipaliteit

Geldermalsen is ’n dorp en voormalige munisipaliteit in die provinsie Gelderland in Nederland.

Geldermalsen
Voormalige munisipaliteit
Vlag van Geldermalsen
Vlag
Wapen van Geldermalsen
Wapen
Ligging van die voormalige Geldermalsen-munisipaliteit in Gelderland
Ligging van die voormalige Geldermalsen-munisipaliteit in Gelderland
Geldermalsen is in Gelderland
Geldermalsen
Geldermalsen
Ligging van Geldermalsen in Gelderland
Koördinate: 51°52′44″N 5°17′23″O / 51.87889°N 5.28972°O / 51.87889; 5.28972
LandVlag van Nederland Nederland
Provinsie Gelderland
MunisipaliteitWest Betuwe
Oppervlak
 • Totaal101,67 km2 (39,26 vk. myl)
 • Land99,72 km2 (38,50 vk. myl)
 • Water1,95 km2 (0,75 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal26 322
 • Digtheid102/km2 (264/vk. myl)
Poskode
4150-4153, 4155-4158, 4190-4191, 4194, 4196-4197
Skakelkodes0345
Webwerfwww.geldermalsen.nl

Op 1 Januarie 2019 is Geldermalsen opgegaan in die nuwe munisipaliteit West Betuwe.

Geldermalsen is die administratiewe setel van West Betuwe.