Gelykwater
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Gelykwater is 'n spruit wat naby Volksrust op die Mpumalanga-hoëveld in Suid-Afrika vloei. Dit is 'n sytak van die Sandspruit en 'n voorloper van die Vaalrivier.
Gelykwater | |
---|---|
Stroomgebied | Mpumalanga, Suid-Afrika |
Monding-hoogte | 1 670 m |
Koördinate: 27°14′28.5″S 29°53′19″O / 27.241250°S 29.88861°O |
Eksterne skakel
wysig- Google-kaart van die Gelykwater se monding by Geonames.org (cc-by)