Genappe
Genappe (Wallonies: Djinape, Nederlands: Genepiën) is 'n Belgiese stad en munisipaliteit in die Waalse provinsie Waals-Brabant, aan die grens met die provinsie Hainaut. Die munisipale gebied het sowat 15 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 90 km².
Genappe Djinape / Genepiën | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Raadsaal van Genappe | |
Ligging van Genappe in die provinsie Waals-Brabant | |
Koördinate: 50°37′00″N 4°27′00″O / 50.61667°N 4.45000°O | |
Land | België |
Gewes (deelstaat) | Wallonië |
Provinsie | Waals-Brabant |
Regering | |
• Burgemeester | Gérard Couronné (MR-IC) |
Oppervlak | |
• Totaal | 89,57 km2 (34,58 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 14 904 |
• Digtheid | 166/km2 (430/vk. myl) |
Poskode | 1470, 1471, 1473, 1474, 1476 |
Skakelkodes | 067 |
Webwerf | www.genappe.be |
Eksterne skakels
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Genappe. |