Geoffrey Hindley
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Geoffrey Hindley (1935-2014) was 'n Britse skrywer wat sy opvoeding by Kingswood Skool, Bath en die University College Oxford ontvang het. Hy was ook 'n lektor. Hindley was drie keer uitgenooi as deelnemer by die Internasionale Kongres op Middeleeuse studies, Westelike Michigan Universiteit; en was ook besoekende assosiaat professor by die Universiteit van Florida, Gainesville; en het lesings op Europese kultuur, middeleeuse maatskaplike geskiedenis, die Magna Carta, en die geskiedenis van musiek gegee in Europa en die VSA.
Geoffrey Hindley | |
---|---|
Gebore | 1935 |
Sterf | 2014 |
Nasionaliteit | Verenigde Koninkryk |
Beroep | Skrywer |
Van 1994 tot 2000 het hy Engelse beskawing onderrig by die Universiteit van Le Havre. Hy was tot sy dood mede-president van die Genootskap vir die Geskiedenis van Middeleeuse Tegnologie en Wetenskap by Oxford en Londen.
Werke
wysigVan sy werke sluit in:
Verwysings
wysig- ↑ https://www.bookdepository.com/England-Age-Caxton-Geoffrey-Hindley/9780312252748 Opgespoor en besoek op 2019-06-04
- ↑ https://www.bookdepository.com/Brief-History-Crusades-Geoffrey-Hindley/9781841197661 Opgespoor en besoek op 2019-06-04
- ↑ https://www.bookdepository.com/Brief-History-Anglo-Saxons-Geoffrey-Hindley/9781845291617 Opgespoor en besoek op 2019-06-03