Geografie van Namibië
Gebied: Namibië is 'n land in Suider-Afrika, aangrensend tot die Atlantiese Oseaan, en tussen Angola en Suid-Afrika geleë.
Geografiese koördinate: 22°00′S 17°00′O / 22.000°S 17.000°O
Kaartverwysing: Afrika
Oppervlakte:
Totaal: 825 418 vk km
Land: 825 418 vk km
Water: 0 vk km
Oppervlak vergelykend: Effens groter as Alaska
Grense:
Totaal: 3 824 km
Aangrensend tot: Angola 1 376 km, Botswana 1 360 km, Suid-Afrika 855 km, Zambië 233 km.
Kuslyn: 1 572 km
Mariene aanspraak:
Aangrensende sone: 24 seemyl
Eksklusiewe ekonomiese sone: 200 seemyl
Territoriale see: 12 seemyl
Klimaat: woestynagtig, warm en droog; lae sporadiese reënval.
Terrein: hoofsaaklik hoë plato; Namibwoestyn langs die kus; Kalahari-woestyn in die ooste.
Hoogte bo seevlak, uiterstes:
Laagste punt: Atlantiese Oseaan 0 m
Hoogste punt: Konigstein 2 606 m
Natuurlike mere Guinasmeer Otjikotomeer
Natuurlike hulpbronne: Diamante, koper, uraan, goud, lood, tin, litium, kadmium, sink, sout, vanadium, natuurlike gasse, hidroëlektrisiteit, vis. Nota: Vermoedelik neerslae van ru-olie, steenkool en ystererts.
Landgebruik:
Bewerkbaar: 0,99% (1998 skatting) 1,0% (1993 skatting)
Permanente gewasse: 0% (1998, 1993 skatting)
Permanente weidings: 46% (1993 skatting)
Bosbou: 22% (1993 skatting)
Ander: 31% (1993 skatting)
Area onder besproeiing: 70 vk km (1998 skatting), 60 vk km (1993 skatting)
Natuurlike rampe: lang periodes van droogte
Huidige omgewingsake: Baie beperkte natuurlike varswaterhulpbronne.
Internasionale omgewingsooreenkomste: Antarctic-marine Living Resources, Biodiversity, Climate Change, Desertification, Endangered Species, Hazardous Wastes, Law of the Sea, Ozone Layer Protection, Wetlands.
Nota: Geteken, maar nog nie geïmplementeer nie (geen van bogenoemde ooreenkomste).
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Geografie van Namibië.
- (en) Wikimedia Atlas van Namibia