Georges Frêche (Puylaurens, 9 Julie 1938 – Montpellier, 24 Oktober 2010) was 'n Franse politikus.

Georges Frêche
Georges Frêche
Gebore09 Julie 1938 (1938-07-09) (86 jaar oud)
Puylaurens, Frankryk
Sterf24 Oktober 2010 (2010-10-24) (14 jaar oud)
BeroepPolitikus

In 1977 is hy verkies tot sosialistiese burgemeester van Montpellier, wat daar gebly het tot 2004. In dieselfde jaar waarin hy bedank het as burgemeester, is hy verkies tot president van die streeksraad van Languedoc-Roussillon en beklee die pos tot sy dood in Oktober 2010, ouderdom 72 jaar[1]. In Januarie 2007 is hy uit die Sosialistiese Party geskors vir uitsprake teen die Harki, Arabiese vegters wat saam met die Franse weermag teen Algerynse onafhanklike geveg het, waarna hy 'n alternatiewe kandidatuur aangebied het waarmee hy die streeksverkiesing in Maart van dieselfde jaar gewen het. Na sy dood het Christian Bourquin sy plek ingeneem.[2]

Georges Frêche het aan HEC Paris gegradueer.[3]

Verwysings

wysig

Eksterne skakels

wysig