Geraamteplant
Die Geraamteplant (Monstera deliciosa) is 'n huisplant wat natuurlik voorkom in Meksiko en Sentraal-Amerika. Die plant is van nature 'n klimplant, moet gestut en uit direkte sonlig gehou word. Die spesie verkies temperature van 13°-20° met hoë humiditeit. In Engels staan die plant bekend as die Delicious monster.
Geraamteplant | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | M. deliciosa
|
Binomiale naam | |
Monstera deliciosa |
Fotogalery
wysig-
Groen vrugte
-
Vrugte
-
Blaar
-
Blom
Bron
wysig- Suid-Afrikaanse Huisplante Zoë Golbert 1987 ISBN 0 86977 525 1
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Geraamteplant.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Geraamteplant