Gerbera crocea
plantspesie
Die dialsatee (Gerbera crocea) is 'n meerjarige blomplant wat hoort tot die genus Gerbera. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en is deel van die fynbos.
Dialsatee | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Asterales |
Familie: | Asteraceae |
Genus: | Gerbera |
Spesie: | G. crocea
|
Binomiale naam | |
Gerbera crocea Kuntze, (1898)
| |
Sinonieme | |