Gerhard Koornhof
Gerhardus Willem Koornhof (gebore 3 Julie 1952) is sedert Mei 1994 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika. Hy het eers die Nasionale Party verteenwoordig, toe die United Democratic Movement voordat hy by die African National Congress aangesluit het wat hy tans verteenwoordig.
Gerhardus Willem Koornhof | |
Koornhof in 2023 | |
Lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 1994 | |
President | Cyril Ramaphosa |
---|---|
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 3 Julie 1952 |
Nasionaliteit | Suid-Afrikaner |
Politieke party | African National Congress |
Dr Koornhof is die huidige parlementêre raadgewer vir die president. Hy is 'n lid van die ANC se Beyers Naude-tak. Hy het 'n DCom (Ekonomie) en hou van lees, padhardloop, gholfspeel en wyn versamel.
Eksterne skakels
wysig- "Gerhardus Willem Koornhof". People's Assembly.