Gevlekte koekoek
Die Gevlekte koekoek (Clamator glandarius) is 'n algemene intra-Afrika broeiende somertrekvoël in boomveld en savanne. Die voël is 38 – 42 cm lank en 120 - 165 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Great Spotted Cuckoo.
Gevlekte koekoek | |
---|---|
Gevlekte koekoek in die Etosha Nasionale Park. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. glandarius
|
Binomiale naam | |
Clamator glandarius (Linnaeus, 1758)
|
Die voël is 'n broeiparasiet en gebruik hoofsaaklik kraaie en spreeus as broeigashere.
Fotogalery
wysig-
Illustrasie, 1838
-
'n Onvolwasse gevlekte koekoek in 'n boom
-
Clamator glandarius + Corvus cornix
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Clamator glandarius. |
Bron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Clamator glandarius". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)