Maak hoofkeuseskerm oop

Die Gevlekte speg (Campethera cailliautii) is 'n skaars tot algemene standvoël van woudrand, rivierbos, breëblaarboomveld en ruigtes. Die voël is 15 – 18 cm groot en weeg 35 - 46 gram. In Engels staan die voël bekend as die Green-backed Woodpecker.

Gevlekte speg
Green-backed Woodpecker - Malawi S4E3705.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. cailliautii
Binomiale naam
Campethera cailliautii
(Malherbe, 1849)

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Campethera cailliautii". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.