Gewone Dolfyn
Die Gewone Dolfyn (Delphinus delphis) is 'n dolfyn wat aan die hele kuslyn van Suid-Afrika voorkom. Die soogdier word uitgeken aan 'n figuur-8 patroon op elke sy, soms met 'n geel tint. Die soogdier leef in skole en verkies vlak water. Die Gewone Dolfyn kan 'n spoed van tot 20 knope haal.
Gewone Dolfyn | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Delphinus
|
Spesie: | D. delphis
|
Binomiale naam | |
Delphinus delphis | |
Verspreiding | |
Sinonieme[2] | |
|
Sien ook
wysigBron
wysig- Gids tot die Kusgebiede van Suid-Afrika. Jacana Media. 2007 ISBN 978-1-77009-215-0
Verwysings
wysig- ↑ Hammond, P.S., Bearzi, G., Bjørge, A., Forney, K., Karczmarski, L., Kasuya, T., Perrin, W.F., Scott, M.D., Wang, J.Y., Wells, R.S. & Wilson, B. (2008). Delphinus delphis. 2008 IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2008. Verkry op 7 Oktober 2008.
- ↑ Perrin, W. (2009). Delphinus delphis Linnaeus, 1758. In: Perrin, W.F. World Cetacea Database. Accessed through: World Register of Marine Species at http://www.marinespecies.org/aphia.php?p=taxdetails&id=137094 on 2010-06-26