Gewone broodspons
Spesie spons
De gewone broodspons (Halichondria panicea) is 'n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die Demospongiae (gewone sponse). Die spons behoort tot die familie Halichondriidae. Die wetenskaplike naam van die spesie is die eerste keer geldig gepubliseer in 1766 deur Pallas.
Gewone broodspons | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | Animalia (diere)
|
Subkoninkryk: | Parazoa (sponsagtiges)
|
Filum: | Porifera (sponsdiere)
|
Klas: | Demospongiae (gewone sponse)
|
Orde: | |
Familie: | |
Genus: |
Kenmerke
wysigDie liggaam van die spons bestaan uit kieselnaalde en sponginevesels en is in staat om baie water op te neem. Die kleur varieer van groen na geel.
Verspreiding en leefgebied
wysigHierdie spesie kom wêreldwyd voor, ook langs die Nederlandse kuste, waar dit vastheg op wrakhout, meerpale, golfbrekers en rotse.
Bronne
wysig- Van Soest, R. (2011). Halichondria (Halichondria) panicea. In: Van Soest, R.W.M., Boury-Esnault, N., Hooper, J.N.A., Rützler, K, De Voogd, N.J., Alvarez de Glasby, B., Hajdu, E., Pisera, A.B., Manconi, R., Schoenberg, C., Janussen, D., Tabachnick, K.R., Klautau, M., Picton, B., Kelly, M., Vacelet, J. (2011) World Porifera database. Gebaseer op inligting uit die World Register of Marine Species, te vinde op http://www.marinespecies.org/aphia.php?p=taxdetails&id=165853.
- De grote dierenencyclopedie, (1993) Zuidnederlandse Uitgeverij N.V., Aartselaar, België. ISBN 90-243-5204-5.