Ghanzidistrik

Botswana-Ghanzi.png

Land: Vlag van Botswana Botswana
Hoofstad: Ghanzi
Oppervlakte: 117 910 km²
Bevolking: 33 170
Bevolkingsdigtheid: 0,28/km²

Die Ghanzidistrik is 'n distrik in die Suider-Afrikaanse land Botswana. Dit het in 2001 'n bevolking van 33 170 gehad en sy hoofstad is Ghanzi. Dit grens in die weste aan sy buurland Namibië.

Distrikte van Botswana Flag of Botswana.svg

ChobeGhanziKgalagadiKgatlengKwenengNoordoosNoordwesSentraalSuidSuidoos