Kwenengdistrik
Kwenengdistrik | |
---|---|
Land: | Botswana |
Hoofstad: | Molepolole |
Oppervlakte: | 35 890 km² |
Bevolking: | 230 335 |
Bevolkingsdigtheid: | 6,42/km² |
Die Kwenengdistrik is 'n distrik in die Suider-Afrikaanse land Botswana. Dit het in 2001 'n bevolking van 230 335 gehad en sy hoofstad is Molepolole.
Distrikte van Botswana | |||
---|---|---|---|
Chobe – Ghanzi – Kgalagadi – Kgatleng – Kweneng – Noordoos – Noordwes – Sentraal – Suid – Suidoos |