Molepolole
dorpie in Kweneng-distrik, Botswana
Molepolole is 'n stad in Botswana. Die stad is ook die hoofstad en grootste stad van die Kweneng distrik. Die dorp is 50 km van Gaborone.
-
Winkelsentrum in Molepolole.
-
'n Kerk in Molepolole.
-
Die nuwe Skotse Livingstone-hospitaal in Molepolole.
-
Die nuwe Mafenyatlala-winkelsentrum.
Molepolole | |
---|---|
Bakwena se koninklike begraafplaas, voorheen 'n koninklike kraal by Ntsweng | |
Koördinate: 24°25′S 25°32′O / 24.417°S 25.533°O | |
Land | Botswana |
Distrik | Kweneng distrik |
Bevolking | |
• Totaal | 69 789 |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Molepolole.