Gian Groen (gebore in die 1970's as Gideon Hanekom in Stellenbosch) is 'n Afrikaanse sanger, liedjieskrywer en stiger van die rock-groep Spinnekop.

Gian Groen
GeboortenaamGideon Hanekom
Gebore1970's
Stellenbosch
GenresRockmusiek
Beroep(e)Sanger
AssosiasiesSpinnekop (musiekgroep)
Webwerfgiangroen.co.za

DiskografieWysig

  • 2003: Met die maan gepla
  • 2007: Welkom in somersburg
  • Lied van die engele
  • Groenkitaar

Sien ookWysig

Eksterne skakelsWysig