Giljon
Giljon (Heb: "verkwyn") word in die boek van Rut (Rut 1: 5, 4:9) van die Ou Testament van die Bybel genoem.
Literatuur
wysig- Die Bybel (1953-Vertaling)
- Reinecker, Fritz: Lexikon zur Bibel. R. Brockhaus Verlag, Wuppertal 1981. ISBN 3-417-24528-1