Ginsberg
Ginsberg is 'n swart woonbuurt langs King William's Town, in die Oos-Kaapprovinsie van Suid-Afrika. Dit val onder beheer van die Buffalo City Metropolitaanse Munisipaliteit.
Ginsberg | |
---|---|
Koördinate: 32°53′25″S 27°22′46″O / 32.8904°S 27.3795°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Oos-Kaap |
Munisipaliteit | Buffalo City |
Skakelkode | 043 |