Gladys Cooper
Gladys Cooper (18 Desember 1888 – 17 November 1971) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Rebecca (1940), Now, Voyager (1942), The Song of Bernadette (1943), en My Fair Lady (1964).
Gladys Cooper | |
Geboortenaam | Gladys Constance Cooper |
---|---|
Geboorte | 18 Desember 1888 |
Sterfte | 17 November 1971 (op 82) |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1905–71 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1917: My Lady's Dress
- 1917: The Sorrows of Satan
- 1921: Headin' North
- 1922: The Bohemian Girl
- 1923: Bonnie Prince Charlie
- 1934: The Iron Duke
- 1940: Rebecca
- 1942: Now, Voyager
- 1943: The Song of Bernadette
- 1943: Mr. Lucky
- 1946: Beware of Pity
- 1948: The Pirate
- 1949: The Secret Garden
- 1952: At Sword's Point
- 1955: The Man Who Loved Redheads
- 1964: My Fair Lady
- 1967: The Happiest Millionaire
- 1969: A Nice Girl Like Me
- 1976: The Switch
Televisiereekse
wysig- 1961: If the Crown Fits
- 1964: The Rogues
Televisierolprente
wysig- 1963: Pygmalion
- 1970: A Birthday Gala Tribute Noel Coward