Rooivlerksprinkaanvoël
(Aangestuur vanaf Glareola pratincola)
Die rooivlerksprinkaanvoël (Glareola pratincola) is 'n gelokaliseerde, algemene standvoël en intra-Afrika trekvoël. Die voël is 24 – 25 cm groot en weeg 60 - 100 gram. In Engels staan dit as die collared pratincole bekend.
Rooivlerksprinkaanvoël | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | G. pratincola
|
Binomiale naam | |
Glareola pratincola Linnaeus, 1766
| |
broeiende besoeker standvoël nie-broeiende besoeker toevallige swerwer |
Galery
wysig-
Volwassene in vlug
-
Jongvoël in Roemenië
-
Twee eiers van G. p. pratincola
-
Video van Glareola pratincola
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Glareola pratincola. |
Bron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Glareola pratincola". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)