Gordon Parks
Gordon Parks (30 November 1912 - 7 Maart 2006) was 'n Amerikaanse regisseur, akteur, en fotograaf. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Learning Tree (1969), Shaft (1971), Shaft's Big Score! (1972) en Malcolm X (1992). Hy was ook 'n skrywer, digter en komponis.
Gordon Parks | |
Geboortenaam | Gordon Roger Alexander Buchanan Parks |
---|---|
Geboorte | 30 November 1912 |
Sterfte | 7 Maart 2006 (op 93) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Gordon_Parks_jr. |
Beroep(e) | Regisseur, akteur, skrywer, fotograaf |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Hy was die eerste belangrike swart rolprentregisseur van Amerika. Hy is veral bekend vir sy fotoreportages wat hy tussen 1948 en 1968 vir die tydskrif Life gemaak het en die rolprent Shaft van 1971. Hy het ook boeke geskryf oor fotografie, outobiografiese werke romans en poësie, en musiek gekomponeer.
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1968: The World of Piri Thomas
- 1969: The Learning Tree
- 1971: Shaft
- 1972: Shaft's Big Score!
- 1974: The Super Cops
- 1976: Leadbelly
- 1987: Moments Without Proper Names
- 1992: Malcolm X
Televisiereekse
wysig- 1986: The Core of the Apple
Televisierolprente
wysig- 1969: The Other Americans
- 2003: Soul Man: Isaac Hayes