Die Gouemagrietjie (Euryops pectinatus) is 'n meerjarige klein struik wat blom vanaf Junie tot Oktober. Die plant is 'n vinnige groeier met silwergrys blare en heldergeel blomme. Dit benodig vol son en matige water.

Gouemagrietjie
Euryops pectinatus03.jpg
Euryops pectinatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Tribus:
Genus:
Spesie:
E. pectinatus
Binomiale naam
Euryops pectinatus
Sinonieme

Euryops pectinata (lapsus)

BronWysig