Grégory Lemarchal
Grégory Lemarchal (13 Mei 1983 – 30 April 2007) was 'n Franse sanger en wenner van die vierde reeks van die realiteitstelevisieprogram Star Academy Frankryk, wat op die TF1-televisienetwerk uitgesaai is. Lemarchal is in La Tronche gebore, en naby Chambéry grootgemaak. Hy is die eerste kind van moeder Laurence en Vader Pierre Lemarchal en het een suster, Leslie. Op die ouderdom van twintig maande is hy met die oorerflike siekte sistiese fibrose gediagnoseer.
Grégory Lemarchal | |
---|---|
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | Grégory Lemarchal |
Gebore | 13 Mei 1983 La Tronche, Frankryk |
Sterf | 30 April 2007 (op 23) Suresnes, Frankryk |
Genres | Pop |
Jare aktief | 2004–2007 |
Etikette | Universal |
Webwerf | Amptelike webwerf |
Diskografie
wysigAteljeealbums
wysig- 2005: Je deviens moi
- 2007: La voix d'un ange
Lewendige opnames
wysig- 2006: Olympia 06
- 2007: Les pas d'un ange
Versamelalbums
wysig- 2009: Rêves
- 2012: Cinq ans