Grünau
nedersetting in Namibië
Grünau is 'n nedersetting in die ǁKaras Streek in die suide van Namibië, wes van Karasburg. Dit is verbind met die Suid-Afrikaanse grensposte naby Noordoewer via die B1 en Nakop via die B3.[1]
Grünau | |
---|---|
Dorp | |
Grünau Treinstasie | |
Koördinate: 27°44′S 18°23′O / 27.733°S 18.383°O | |
Land | Namibië |
Streek | ǀǀKaras |
Stigting | 1902 |
Hoogte | 1 098 m (3 602 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 400 |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Webwerf | http://www.grunaunamibia.com/ |
Verwysings
wysig- ↑ Sasman, Catherine (10 November 2010). "Karas profile". New Era (Namibia) (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Mei 2012.