Grand Central-watertoring
(Aangestuur vanaf Grand Central Watertoring)
Die Grand Central-watertoring in Midrand naby Johannesburg in Suid-Afrika is 'n uitsonderlike watertoring, gedeeltelik weens sy ontwerp as 'n betonhouer in die vorm van 'n omgekeerde keël, en ook met inagneming van die volume van die toring: 6 500 m³.[1] Dit is in 1997 gebou, en is naby die Grand Central Lughawe in Midrand geleë.
Grand Central-watertoring, Midrand | |
Grand Central-watertoring, Midrand, Gauteng | |
Inligting | |
---|---|
Naam | Grand Central-watertoring, Midrand |
Dorp/Stad | Midrand, Gauteng |
Land | Suid-Afrika |
Argitek | GAPP Architects |
Aanbou begindatum | 1997 |
Verwysings
wysig- ↑ "Johannesburg Grand Central Water Tower" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Desember 2017. Besoek op 19 November 2017.
Verdere leesstof
wysig- Christina Muwanga: South Africa: a guide to recent architecture. Ellipsis, London 1998, ISBN 1899858563, pp. 216–217.
Hierdie artikel omtrent 'n plek in Johannesburg is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.